Rooitrok

  • Vergroot font
  • Verstek font grootte
  • Verklein font
Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.

Welkom by die Rooitrokwinkel.

Ons verkoop produkte wat met die hand uitgesoek is deur die Projek Aardwolf/Rooitrokspan by verskillende verskaffers, maar meestal by 4x4 Megaworld. Ondersteun ons asb - die diens is van die beste en die pryse is reg, maar, belangrikste van alles - dit is hoe ons die res van die Rooitrokwebwerf befonds. Goeie joernalistiek vat baie tyd en om onafhanklik te bly het ons hierdie inkomste nodig. :-) Baie dankie vir julle ondersteuning.

Here at Rooitrok you can buy anything you want, need and must have for the bush... from

recovery-gear to torches and toys.

Look around, make yourself at home, and feel free to contact us! Smile

Categories



Kampeer

Herwinning & Herstel

Ligte

Plakkers & Kaarte

Verkoeling

Binne-in my 4x4

Buite op my 4x4


 

Inligting oor die Nylsvlei Bedreiging

Kruger Reeks


Wie is ons?

Kalender

May 2013
M T W T F S S
29 30 1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 30 31 1 2

Omgewingsnuus

BEDREIGING VAN DIE NYLSVLEI VLOEDVLAKTE

Die Nylsvley-vloedvlakte & reservaat is ons land se mees unieke riviersisteem & word nou bedreig deur 'n voorgestelde oopgroef-platinamyn. Die voorlopige omgewingsimpakstudie is gedoen & tans beskikbaar vir publieke komentaar. Vir meer inligting, kontak:


Bradley Thorpe
Senior Environmental Manager

Escience Associates (Pty) Ltd
E-mail: bradley@escience.co.za
Web: www.escience.co.za
PO Box 2950, Saxonwold, 2132
9 Victoria Street, Oaklands, Johannesburg, 2192
Tel: +27 (0)11 718 6380
Fax: 086 512 5681
VAT No: 473 025 4416
Reg No: 2009/014472/07

Rooitrok Twitter