Welkom by die Rooitrokwinkel.
Ons verkoop produkte wat met die hand uitgesoek is deur die Projek Aardwolf/Rooitrokspan by verskillende verskaffers, maar meestal by 4x4 Megaworld. Ondersteun ons asb - die diens is van die beste en die pryse is reg, maar, belangrikste van alles - dit is hoe ons die res van die Rooitrokwebwerf befonds. Goeie joernalistiek vat baie tyd en om onafhanklik te bly het ons hierdie inkomste nodig. :-) Baie dankie vir julle ondersteuning.
Here at Rooitrok you can buy anything you want, need and must have for the bush... from
recovery-gear to torches and toys.
Look around, make yourself at home, and feel free to contact us! 
|
Kampeer |
Herwinning & Herstel |
Ligte |
Plakkers & Kaarte |
|
Verkoeling |
Binne-in my 4x4 |
Buite op my 4x4 |
| BEDREIGING VAN DIE NYLSVLEI VLOEDVLAKTE |
Die Nylsvley-vloedvlakte & reservaat is ons land se mees unieke riviersisteem & word nou bedreig deur 'n voorgestelde oopgroef-platinamyn. Die voorlopige omgewingsimpakstudie is gedoen & tans beskikbaar vir publieke komentaar. Vir meer inligting, kontak:
|