| BEDREIGING VAN DIE NYLSVLEI VLOEDVLAKTE |
Die Nylsvley-vloedvlakte & reservaat is ons land se mees unieke riviersisteem & word nou bedreig deur 'n voorgestelde oopgroef-platinamyn. Die voorlopige omgewingsimpakstudie is gedoen & tans beskikbaar vir publieke komentaar. Vir meer inligting, kontak:
|