Rooitrok

  • Vergroot font
  • Verstek font grootte
  • Verklein font
Langer weergawes van belangrike onderhoude

 

Omdat Projek Aardwolf net 'n halfuur elke week op Kyknet het om ons stories in te vertel, moet ons noodgedwonge groot dele van onderhoude uitgooi. Maar nou kan jy vollediger weergawes van belangrike gesprekke hier sien en hoor. Dit maak dit makliker vir jou om jou eie onafhanklike opinie te vorm oor belangrike kwessies - en dis wat ons nodig het: ingeligte omgewingsgesindes.!

Prof. Frank Winde van Noordwes-Universiteit:

 

 

NNR verslag :  "Surveillance report of the upper Wonderfonteinspruit catchment area"

Prof. Busby se kommentaar en bevindinge op die NNR verslag

Dr. Gerrit Retief:

Mariette Liefferink:

Dr. Carl Albrecht (hoofnavorser van die Kankervereniging) praat oor radio-aktiwiteit en ander kwessies

James Larkin, Direkteur van Bestralings- en Gesondheidsfisika by Wits praat oor hoe jy jou huis teen Radon kan beskerm



Marius Keet - Senior Bestuurder Watergehalte: Departement Waterwese

Marius gesels oor suurmynwater wat 'n gevaar vir baie mense, diere en infrastruktuur geword het. Onderspeel party rolspelers die probleem en wat is die feite rondom hierdie kwessie?

 

Kontak Ons

 

Inligting oor die Nylsvlei Bedreiging

Kruger Reeks


Wie is ons?

Kalender

May 2013
M T W T F S S
29 30 1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 30 31 1 2

Omgewingsnuus

BEDREIGING VAN DIE NYLSVLEI VLOEDVLAKTE

Die Nylsvley-vloedvlakte & reservaat is ons land se mees unieke riviersisteem & word nou bedreig deur 'n voorgestelde oopgroef-platinamyn. Die voorlopige omgewingsimpakstudie is gedoen & tans beskikbaar vir publieke komentaar. Vir meer inligting, kontak:


Bradley Thorpe
Senior Environmental Manager

Escience Associates (Pty) Ltd
E-mail: bradley@escience.co.za
Web: www.escience.co.za
PO Box 2950, Saxonwold, 2132
9 Victoria Street, Oaklands, Johannesburg, 2192
Tel: +27 (0)11 718 6380
Fax: 086 512 5681
VAT No: 473 025 4416
Reg No: 2009/014472/07

Rooitrok Twitter