Rooitrok

  • Vergroot font
  • Verstek font grootte
  • Verklein font

Rooitrokwêreld

Ons wêreld bestaan uit die omgewing - ons maak stories oor die omgewing, ons lees op daaroor, ons vra vrae oor die omgewing en ons versamel inligting daaroor. Hier in ons wêreld kan jy die nuutse verwikkelinge in die omgewingskringe beleef. Die nuutste artikels, nuus of opinies oor en uit die omgewing is net 'n knoppiekliek weg. Van al die windrigtings af maak ons nuus bymekaar sodat jy altyd op hoogte van sake kan wees.


Daarmee saam, verskaf ons 'n ewiggroeiende kontaklys van enige persoon, plek of instansie wat betrokke is by die omgewingswêreld.


In ons eie storiesoeke kom ons soms op plekke waar die wind al oor die ou spore gevee het. Dis tyd dat ons die geheime met julle deel. Ons gaan Rooitrok trips doen. 'n Paar keer per jaar gaan ons die trok pak en die pad na die vreemde inslaan. Die eerste ekspedisie is klaar in die beplanningsfase so binne kort sal julle ingelig word waarheen ons gaan, wat die kostes verbonde sal wees en wat julle sal nodig hê as julle saamgaan. Hou die bladsy maar gereeld dop want daar is ongelukkig 'n beperking op hoeveel mense kan gaan.

 

Kontak Ons

 

Inligting oor die Nylsvlei Bedreiging

Kruger Reeks


Wie is ons?

Kalender

May 2013
M T W T F S S
29 30 1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 30 31 1 2

Omgewingsnuus

BEDREIGING VAN DIE NYLSVLEI VLOEDVLAKTE

Die Nylsvley-vloedvlakte & reservaat is ons land se mees unieke riviersisteem & word nou bedreig deur 'n voorgestelde oopgroef-platinamyn. Die voorlopige omgewingsimpakstudie is gedoen & tans beskikbaar vir publieke komentaar. Vir meer inligting, kontak:


Bradley Thorpe
Senior Environmental Manager

Escience Associates (Pty) Ltd
E-mail: bradley@escience.co.za
Web: www.escience.co.za
PO Box 2950, Saxonwold, 2132
9 Victoria Street, Oaklands, Johannesburg, 2192
Tel: +27 (0)11 718 6380
Fax: 086 512 5681
VAT No: 473 025 4416
Reg No: 2009/014472/07

Rooitrok Twitter