
Hi julle, :-)
Ons het met redelik baie mense gepraat wat se hulle is platsak na die langnaweke in
April, maar ons wil nie graag die datums aanpas nie omdat later nie noodwendig 'n
goeie tyd is vir die slange nie. So ons het slim planne uitgewerk om die kostes
minder te maak - maar moenie stres nie, dis nie ten koste van die skool nie! ;-)
So hier is die informasie met die aangepaste pryse:
18-20 Mei bied Rooitrok.com weer 'n bosskool aan - die keer saam met die
legendariese Johan Marais, skrywer van "A Complete Guide to Snakes of Souther
Africa."
Ons ontmoet almal Vrydagaand by Panata naby Bela bela, slaan kamp op en braai sodat
almal mekaar kan leer ken en die aardwolwe vir 'n slag julle stories ook kan hoor.
Saterdagoggend bied Johan 'n teorie-sessie aan waarin ons die basiese dinge soos
identifikasie, habitat, dieet en allerlei interassante feite gaan leer. dan breek
ons vir middagete waarna ons self gaan leer hoe om slange veilig te hanteer en die
aand kuier ons weer om die vuur.
Sondagoggend vaar ons die veld in opsoek na slange nou dat ons meer van die habitat
weet. Dan is dit kamp afslaan en huis toe met ons nuwe kennis en vriende se
kontakbesonderhede.
Kostes is R800p/p wat die kursus, notas en die kampeerterrein insluit. (Daar is
toilette en warm storte.) Kinders onder 12 skool verniet saam en onder 18's vir
halfprys. Elkeen sorg vir sy eie honger en dors, tente, stoele en eetgerei - maar
ons sal die koffie en die vuur voorsien. As daar van julle is wat wil kampgoeters
wil leen - epos my gerus dan reel ons vir jou!
Daar is ook houthuisies te huur by by Panata vir die wat nie kans sien vir kamp nie
en die pad is so dat jy nie 'n 4x4 nodig het om daar te kom nie.
Bespreek by Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien / Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien of epos my gerus vir meer inligting.
* * *
Reeks 5 van Projek Aardwolf is tans op die lug,
en nog steeds op die kykNET Top20 van gewildste programme.
kykNET, DSTV 111 - Elke Sondagaand 20:00
Te belangrik & te lekker om te mis!

* * *
Rooitrok.com is a community for likeminded people who care about the environment and who share a love for the great outdoors… As jy een van ons kerk se mense is, is dit die plek om uit te vind wat in jou wereld aangaan en wat jy daaraan kan help doen.
Die Rooitrok.com webwerf sal vir nou 'n mengelmoes van Afrikaans en Engels moet wees, maar ons sal keer dat dit te erg vermeng. Die idee is dat almal mekaar moet kan verstaan. Rooitrok.com is made by the same people who produce Projek Aardwolf, an environmental television series on Kyknet (DSTV 111, Sundays 20:00)
Episodes of Projek Aardwolf will be available for viewing on Youtube, but only for registered Rooitrok.com members. When we get the time we also plan to upload complete unedited interviews from our episodes. Ons sal ook elke dag die dag se omgewingsnuushooftrekke op die webwerf laai sodat jy kan weet wat aangaan.
Wat jy nog op ons webwerf kan vind:
Rooitrok Nuus en Artikels: Dieptenuus artikels deur een van ons gesoute joernaliste of skakels na ander artikels wat ons dink belangrik is.
Rooitrok Contacts: A vast data base and contacts list on people and organizations dealing with environmental issues
Rooitrok Trips en Rooitrok Paarties: Almal vra altyd of hulle kan saamry. Wel hiers jou kans - klim op vir 'n bostrip wat jy nooit sal vergeet nie. We also present Rooitrokpaarties - for people who want to entertain their guests, clients or whoever. Pick your spot, and we take you to the bush. We'll doe the logistics, the catering etc - we will even provide the jokes around the fire. In between, you will have time for your team building, conferences or whatever, as well as the chance to learn more about the bush from our expert presenters...
Rooitrok Stories: Weet jy van iets wat ons almal van moet weet? Comment on enviro issues, or report on issues in your part of the world.
Rooitrok Shop: A selection of our favourite off-road and camping gear - personally tested, reviewed and now presented for sale. Please support, as this is where the money for the site will come from.
Rooitrok 4x4: Ons het een van Suid-Afrika se top instrukteurs en gidse op ons span. Contact us for all levels of 4x4 training needed in South Africa.
Rooitrokvriende: People we deal with and that we're sure you'd also want to….
En dis net om die Rooitrok "gestart" te kry. As it is a community based project, it will be a work in progress where you can help us determine the direction we take on this exciting expedition.
Please register now...
Membership is completely free so please join now to help us help ourselves and to save the world :-)



